Fw: (17) En jy moet sê: Hoor die woord van die HER E, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel:
[email protected] ("Hendrik")
| Newsgroups | php.webmaster |
|---|---|
| Message-ID | <00ec01c93982$7da77cf0$04a80429@hendrik> |
Geagte Vriend. Dinsdag, Oktober 21, 2008 En jy moet sê: Hoor die woord van die HERE, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring onheil oor hierdie plek waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit; Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. Jeremia 19:3 En jy moet sê: Hoor die woord van die HERE, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring onheil oor hierdie plek waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit; Jeremia 13:18 Sê aan die koning en aan die gebiedster: Gaan baie laag sit, want julle hoofsieraad, julle sierlike kroon, het geval. Jeremia 17:20 en sê vir hulle: Hoor die woord van die HERE, konings van Juda en die hele Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte ingaan: Psalms 2:10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! Psalms 102:16 Dan sal die heidene die Naam van die HERE vrees en al die konings van die aarde u heerlikheid; Psalms 110:5 Die Here aan u regterhand verbrysel konings op die dag van sy toorn. Mattheus 10:18 En ook voor goewerneurs en konings sal julle gebring word om My ontwil tot 'n getuienis vir hulle en vir die heidene. Openbaring 2:29 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. 1Samuel 3:11 Toe het die HERE aan Samuel gesê: Kyk, Ek gaan 'n ding doen in Israel waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit. 1Samuel 4:16 En die man het vir Eli gesê: Dit is ek wat van die slagveld gekom het; ja, ek het vandag van die slagveld gevlug. En hy vra: Wat het daar gebeur, my seun? 1Samuel 4:17 En die boodskapper antwoord en sê: Israel het voor die Filistyne gevlug, en daar was ook 'n groot neerlaag onder die manskappe, en u twee seuns, Hofni en Pínehas, het ook gesterwe, en die ark van God is geneem. 1Samuel 4:18 Net toe hy melding maak van die ark van God, val hy agteroor van die stoel af aan die kant van die poort, sodat hy sy nek gebreek en gesterf het; want die man was oud en swaar. En hy het Israel veertig jaar lank gerig. 2Konings 21:12 daarom, so sê die HERE, die God van Israel: Kyk, Ek sal 'n onheil oor Jerusalem en Juda bring, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit. 2Konings 21:13 En Ek sal oor Jerusalem die meetsnoer van Samaría span en die skietlood van die huis van Agab, en Jerusalem wegvee soos 'n mens 'n skottel uitvee: hy vee dit uit en keer dit onderstebo. Jesaja 28:19 So dikwels as hy deurtrek, sal hy julle gryp; want môre vir môre sal hy deurtrek, by dag en by nag. En dit sal net verskrikking wees om so 'n openbaring te verneem. Amen Jesaja 10:5 Wee Assur! die roede van my toorn en 'n stok is hy--in hulle hand is my grimmigheid! Waarheid uit die Woord van die HERE (1953) Van n seun van die HERE Hendrik van den Berg Fraai Uitsig Posbus 2127 Mosselbaai. 6500. --- No virus found in this outgoing message. Checked by AVG - http://www.avg.com Version: 8.0.175 / Virus Database: 270.8.4/1753 - Release Date: 10/28/2008 9:20 PM